Skip to content

Plaasfoto’s

En NOG weerlig!

En NOG weerlig!

Nog weerlig

Nog weerlig

Weerlig

Weerlig

Voor die reën

Voor die reën

Na die reën

Na die reën

Trekker is moeg geploeg

Trekker is moeg geploeg

Sonsopkoms

Sonsopkoms

So 'n haan is geslag

So 'n haan is geslag

Reënboog

Reënboog

Ounooi word opgelaai

Ounooi word opgelaai

Ounooi al agter Jaco aan

Ounooi al agter Jaco aan

Noag se ploeg

Noag se ploeg

Jaco ploeg

Jaco ploeg

Ek ry trekker

Ek ry trekker

Trekker

Trekker

Streepswaels bou nes

Streepswaels bou nes

Skaapwerk

Skaapwerk

Pofadder

Pofadder

Perskes

Perskes

Mannetjie

Mannetjie

Klein likkewaan

Klein likkewaan

Kiddo slaap

Kiddo slaap

Jaco en Cruiser

Jaco en Cruiser

Groot streepswaels trek in

Groot streepswaels trek in

Windpomp

Windpomp

Windpomp

Windpomp

Sien julle al my groentetuin?!

Sien julle al my groentetuin?!

Nuwe hoenders

Nuwe hoenders

'n Pikkel

'n Pikkel

Kiddo

Kiddo

Nog 'n jong haan

Nog 'n jong haan

Jong haan

Jong haan

Hoenders

Hoenders

Basjan

Basjan

Nog windpompe

Nog windpompe

Voor die storm

Voor die stormNa die storm

Takke afgewaai

Takke afgewaai

Tak afgebreek

Tak afgebreek

 
Mors ini water

Mors ini water

Kiddo

Kiddo

Blinde kuiken

Blinde kuikenBlinde kuikentjie

Bliksem en Bruno - Kersdag

Bliksem en Bruno - Kersdag

Bleeksingvalk

Bleeksingvalk

Basjan (dag 2)

Basjan (dag 2)

Basjan (dag 1)

Basjan (dag 1)

Basjan

Basjan

Baljaar in dam

Baljaar in dam

3 swaeltjies in gelukkiger dae

3 swaeltjies in gelukkiger dae

Windpomp

Windpomp

Swaeltjie ouers

Swaeltjie ouers

Swaelkuiken uit die nes

Swaelkuiken uit die nes

Rooihen en nuwe kuikens

Rooihen en nuwe kuikens

Pikkel

Pikkel

Oorlede Spikkel se kuikens

Oorlede Spikkel se kuikens

Kobusina

Kobusina

Kiddo, Ounooi en Kobusina

Kiddo, Ounooi en Kobusina

Eerste voëltjie kom drink water

Eerste voëltjie kom drink water

Duifies

Duifies

Windpomp

Windpomp

Swael eiertjie

Swael eiertjie

Spikkel en kuikens

Spikkel en kuikens

Spikkel broei

Spikkel broei

Ounooi voor die agterdeur

Ounooi voor die agterdeur

Ounooi in die hondehok

Ounooi in die hondehok

Oorlede Spikkel

Oorlede Spikkel

Na die brand_2

Na die brand_2

Na die brand_1

Na die brand_1

Ma gee kos

Ma gee kos

Ma en Pa swael

Ma en Pa swael

Klein voëltjie

Klein voëltjie

Kiddo en Ounooi

Kiddo en Ounooi

Pikkel kom groet

Pikkel kom groet

Klein paddatjie

Klein paddatjie

Klein onbekende voëltjies

Klein onbekende voëltjies

Eerste bietjie reën

Eerste bietjie reën

Grootbok

Grootbok

Tinkie word plaashond

Tinkie word plaashond

 EERSTE PLAASFOTO’S

 

 

 

Bruno op aandag

Bruno op aandag

Mwa!

Mwa!

Cruiser en Daisy

Cruiser en Daisy

Die 3 Pikkels

Die 3 Pikkels

Ganse

Ganse

Die ander twee ganse

Die ander twee ganse

Dubbeldoor ganseier

Dubbeldoor ganseier

Ontbyt vir twee?

Ontbyt vir twee?

Ganseier teenoor hoendereier

Ganseier teenoor hoendereier

Hendrik

Hendrik

Duifeltjie Klaradyn

Duifeltjie Klaradyn

Eerste slang

Eerste slang

Grootbok kort na geboorte

Grootbok kort na geboorte

Kiddo en Tinkie

Kiddo en Tinkie

Kleinkolmuskejaatkat

Kleinkolmuskejaatkat

Muskejaatkat se tande

Muskejaatkat se tande

Muskejaatkat se voete

Muskejaatkat se voete

Mookie (Hannie)

Mookie (Hannie)

Pikkels net 'n paar dae oud

Pikkels net 'n paar dae oud

Pikkels voor die koolstoof

Pikkels voor die koolstoof

Rooihen

Rooihen

Skapie en Mookie loer in

Skapie en Mookie loer in

Tinkie

Tinkie

Tinkie wag vir die mol

Tinkie wag vir die mol

Windpomp

Windpomp

Windpomp

Windpomp

Windpomp met reën in verte

Windpomp met reën in verte

Vir ons internet en selfoon opvangs

Vir ons internet en selfoon opvangs

Kook in my sonstoof

Kook in my sonstoof

15 Kommentaar leave one →
  1. Maart 24, 2009 11:56 vm

    Die foto’s is ongelooflik mooi! Daar is vir my niks so mooi (en scary) soos weerlig nie!

  2. Maart 24, 2009 1:34 nm

    Stunning foto’s! Ek is mal oor die windpompe!
    Weerlig is baie nice, maar ekself het dit nog nie probeer afneem nie😉

  3. Maart 24, 2009 1:49 nm

    Dankie. Glo my dit sukkel maar om die weerlig afgeneem te kry. Jy neem maklik honderd fotos om moontlik een te kry waar jy wel die weerlig afgeneem het.

  4. Maart 24, 2009 4:08 nm

    Nee wat, ek sien dit gaan heel goed hier – een van die dae is jy op jou eie😆

  5. Plaaskind permalink
    Augustus 2, 2009 7:36 nm

    MAL oor die foto’s. Nou vol heimwee geroer hier binne – het ook op plaas grootgeword. Eintlik mos maar net vakansies.
    Geniet die boerdery – is die groente tuin al daar?😉

  6. Popi permalink
    Oktober 14, 2009 7:53 vm

    vreemd dit voel of ek na my lewe kyk as ek deur jou foto’s gaan- ek het heel toevalig hier beland ek het ‘n baba swaeltjie gered gister wat uit sy nes geval het- toe probeer ek kyk wat en hoe eet die dingetjie want hy wil nie sy bek oop maak nie kon nognet water vir hom gee.
    maar die plaaslewe bly dieselfde maar tog so anders probeer deur die foto’s te sien waar jy bly, want dit lyk of jy meskien nie te ver bly van waar ek my bevind nie- aldan nie voel dit amper so.
    popi

  7. Louise permalink
    Maart 12, 2010 7:30 vm

    WOW! Het toevallig (te val lig) oppi plaas afgekom en het dit waarlik geniet met besonderse foto’s. Laat my verlang! Gaan gereeld kom kyk wat julle nog aanvang en kom groente koop!

  8. sonja taylor permalink
    Maart 13, 2010 7:52 nm

    dis sulke lieflike foto’s, ek het ook heel per ongeluk op foto’s afgekom, ‘n muskejaatkat het my guinea pigs gisteraand in ons agterplaas in Welgemoed, Kaapstad in ‘n beboude gebied gebyt, en 1 gevang en saamgeneem vir padkos. baie hartseer, spore teen die muur gesien en die buurman s^e toe die mnr. het sy eende ook so gevang! die foto’s van die hoenders vir my die mooiste! het ook al so ‘n paar besonderse mooi hoenders gehad toe ek as kind op Vredendal grootgeraak het. Hul is so karakters op hul eie. weet net plaaslewe nie so idilies soos dit lyk nie, dis ‘n harde ongenaakbare lewe, geniet dit!

  9. Colleen Claassen permalink
    Mei 5, 2010 11:06 vm

    Hi…jou plaas is pragtig, ek en my man en 2 dogters nou al 20 jaar in Johannesburg en is moeg vir die gesteel, inbraak ens. (Het groot skade gely)
    Ek stel vreeslik belang in ‘n sonstoof, weet jy dalk waar ek een kan koop, ons kop staan Upingtopn toe waar hy perfek sal werk…lekker dag, Colleen

  10. Jacobus permalink
    November 18, 2010 5:54 nm

    Dit was nou ‘n ongelooflike ervaaring om van die stukkies te lees en deur al jou besonderse fotos te kyk! Hoekom so lanklaas geskryf? Ek velang so terug na my klein dae.

    Boere groete

  11. Januarie 25, 2011 9:14 vm

    Dankie🙂 Het jul al ‘n sonstoof gekry en Upington toe getrek? Jammer ek kom nou eers terug, maar was bietjie lank laas op die site en sien nou eers die comment. Ek weet daar is ‘n solar plek in Upington wat moontlik sonstowe kan verkoop.

  12. Januarie 25, 2011 9:18 vm

    Het die swaeltjie toe oorleef?? Hulle eet goggas wat hulle in die lug vang bv sonbesies.

  13. Carien Kruger permalink
    Julie 11, 2012 10:53 vm

    Jou fotos is baie baie mooi!!!!

  14. Gerhard permalink
    Augustus 13, 2012 11:21 vm

    Foto’s baie mooi.Ek sal wat wil gee om op ‘n klein HOEWE TE WIL BLY.
    Dit is net die lewe wat ek soek,omdat ek groot geword het op ‘n plaas.As ek terug dink ook aan die dier wat ek gehad het.Om te kon sien hoe jou hoenders uit broei en groot word.Die hassies,duiwe en die menigte ander voëls.
    Verlang na die ou dae.
    Groete
    Gerhard

  15. Carlin permalink
    Februarie 24, 2013 7:53 nm

    Ons het swaeltjies wat babas het op ons stoep, die ma het die babas gelos sal sy terugkom want ons hoor hoe hulle roep van die honger. Indien sy nie terugkom hoe help ek nou die ou goedjies.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: